Teken in op die VIA-nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Skryf só vir ’n program in

Op watter program wil jy wees?

Testing the description box

Hartskos

Kom ons braai

Laat die potte prut

My droom-trourok

My matriekafskeid

My plek of joune?

My sakpas-troue

Pasgetroud

Raai wat is toegedraai

Sê net ja

Skoonpa-se-tong

Wie's my liefie?

Wil jy op VIA adverteer?

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27 11 217 3119


Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


Ons sal jou dan terugkontak en vir jou ’n voorstelvorm stuur. Vul asseblief hierdie vorm in en stuur dit vir ons terug. Jy sal binne twee maande van ons hoor.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


We will contact you back and send you a proposal form. Please fill it in and send it back to us. You will hear back from us within two months.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Besig...

Of bel ons hoofkantoor op
021 406 3458

En onthou, ons is ook op...

Onderwerpe

Kos en diëte

Troues

Verhoudings

Styl

Ander

Alles

Sorteer

Foto's

Video's

Stories

A-Z

Datum

Alles

Sien opsies

Sien lyste

Sien alles

OK

Menu

Wat wys op VIA?

Sien alle programme

Dokter-dokter

Elke week besoek ons Intercare in Kaapstad waar fassinerende stories vertel word en nuwe mediese tegnieke gebruik word.

Speel met vuur

Mynie Steffens het ’n passie vir kosmaak. Sy en die vervaardiger en fotograaf Adi van der Walt reis na oulike plekkies in Suid-Afrika en braai buitengewone kos.

Okkasie-inspirasie

SARIE-lesers vra Herman vir eerstehandse advies oor hoe om hul gaste te bederf. Hy deel sy idees en natuurlik ook 'n spyskaart met styl.

Nisboere

Ons reis die land vol om innoverende landbou-entrepreneurs te ontmoet wat woeker op ’n klein stukkie grond. Met Anrich Herbst, Chris de Clercq en dr. Simonia Magardie. Saam met Laeveld Agrochem.

Laat die potte prut

Drie spanne spook dit uit om te sien wie die lekkerste potjiekos in die land kan maak. Kan hulle betyds hul feesmaal voltooi én die beoordelaars met hul smake beïndruk?

Opgetof

’n Gedugte dekorspan help gastehuiseienaars van die Vrystaatse dorpie Parys om hul besighede weer op koers te kry.

Moskou se kombuis

Die jong sjef en musikant Moskou du Toit nooi jongmense na ’n geheime bestemming op Stellenbosch waar hulle kook, kuier en gesels.

Flori en Koelsoem se kosse

Flori Schrikker en Koelsoem Kamalie, die legendariese tannies van Bonteheuwel, nooi ons binne hulle kombuis en deel die geheime van Kaapse kookkuns met ons.

Met my hele hart

Ons kry ’n blik op Lianie May se lewe as kunstenaar en op haar persoonlike lewe. Ons volg haar en Barry se reis van paartjie tot getroudes.

Jay en die boys

Elke week pak Jay en sy drie seuns ’n doen-dit-self-projek aan wat deur sy vrou gekies is. Die pa en seuns se tyd saam bring hulle nog nader aan mekaar.

Die skatties

Christi Panagio en die “pin-up”-meisies dollie ons inspirerende gaste op in die styl van ikoniese heldinne.

Veld tot vurk

Sjef Chris Erasmus van die Franschhoek-restaurant Foliage wys jy kan lekker eet metbestanddele wat jy vir geen geld kan koop nie. Kry dit eerder in die veld of jou tuin.

Plaaskombuis

Die geliefde Elma Postma vat die pad plaas toe om die kombuistafels te besoek waar die land se beste boerekos gemaak word. Saam met Landbouweekblad.

My matriekafskeid

Ons deel meisies se matriekafskeid-avonture in dié spesiale werklikheidsreeks. Met die aanbieder Sinki Mlambo.

Wat is in 'n naam?

Die bekende paartjies Diaan Lawrenson en Jody Abrahams asook Emo Adams en Michelle Gildenhuys verken hul herkoms deur in hul familie se liefdesverhale te delf.

Eerste liefde

Kan ’n besoek aan die mens op wie jy eerste verlief geraak het, jou lewe dramaties verander? In elke episode vertel 13 dapper mense wat die uitkoms van hul herbesoek was.

Die top-honde

In hierdie werklikheidsreeks verken ons die wêreld van drie honde-afrigters wat baie tyd en geld aan hul honde bestee. Hulle help nuwe afrigters die hondeskouwêreld betree.

Hartskos

Elmarie se sielkunde via lewer-en-netvet. ’n Maaltyd kan ’n duisend dinge sê: Ek is jammer, ek mis jou of selfs trou met my. Sielkundige en kok Elmarie Claassens help ’n kombuis-leek om ’n ete vir ’n besonderse geleentheid te maak.

Skoonpa-se-tong

Die eeue oue ongemak tussen skoonpa’s en skoonseuns is op die tafel. ’n Vrou moet geblinddoek haar pa en man se geregte proe – en dan haar gunsteling kies. Met aanbieder Amor Vittone.

’n Halfuur met Hanlie

’n Rare ontmoeting via Hanlie Retief se vrae. RAPPORT se doyenne van onderhoudvoerders gesels met mense wat haar interesseer, verstom en inspireer.

Sê net ja

In Sê net ja gaan 'n span skeppende kundiges hoopvolle toekomstige bruidegomme help om die groot vraag so onvergeetlik as moontlik te vra. Kan sy indrukwekkende voorstel haar “wat-gaan-nou-aan” in 'n “ja” verander?

Huisgenoot: Ware lewensdramas

Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.

Vrydag 4 uur

Padvatplesiere via Dirk en Alti se maltrap-avonture. Dié geesdriftige paartjie is elke naweek op soek na ’n nuwe avontuur, natuurskoon, ’n partytjie, goeie musiek, interessante mense en alles wat lekker is.

Kom ons braai

Vleiserige vriendskappe via hete kole. Ons gunstelingtydverdryf is nou ’n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!

Spoegwolf soek nuwe bloed

Die Stellenbosse rock-groep Spoegwolf is op soek na Afrikaans se volgende groot musieksterre. Elke episode kuier ’n ander aspirant-musikant by hulle en saam herbesoek hulle van Spoegwolf se gewildste liedjies.

Wie's my liefie?

’n Kans op liefde via Martin se kupido-pyle. ’n Speletjiesprogram waar ons deelnemers deur drie prettige rondes moontlik die liefde van hul lewe kan vind. Saam met Jakaranda FM en Martin Bester.

Bruno

Bruno is bekend vir sy psigiese vermoëns. Hy gebruik sy talente waar dit nodig is: om vermiste mense op te spoor, misdade op te los en mense met persoonlike kwessies te help.

TV-gids

Sien TV-gids

Vandag

00:00

Kom ons braai

01:00

Laat die potte prut

02:00

Spoegwolf soek nuwe bloed

02:30

Wie's my liefie?

03:00

Bruno

05:00

Speel met vuur

05:30

Flori en Koelsoem se kosse

06:00

Kom ons braai

07:00

Laat die potte prut

08:00

Spoegwolf soek nuwe bloed

08:30

Wie's my liefie?

09:00

Bruno

09:30

Kom ons braai

11:00

Kom ons braai

13:00

Blits-date

13:30

Bruno

14:00

Die skatties

16:30

Skoonpa-se-tong

17:00

Speel met vuur

17:30

Flori en Koelsoem se kosse

18:00

Laat die potte prut

19:00

Spoegwolf soek nuwe bloed

19:30

Vrydag 4 uur

21:00

Moskou se kombuis

21:30

My matriekafskeid

22:00

Bruno

22:30

Spoegwolf soek nuwe bloed

23:00

Kom ons braai

Volgende dag

01:00

Blits-date

S1: E:1

01:30

Bruno

S1: E:1

04:30

Skoonpa-se-tong

S1: E:1

05:00

Speel met vuur

S1: E:1

05:30

Flori en Koelsoem se kosse

S1: E:1

06:00

Laat die potte prut

S1: E:1

07:00

Met my hele hart

S1: E:1

07:30

Vrydag 4 uur

S1: E:1

10:00

Bruno

S1: E:1

10:30

Spoegwolf soek nuwe bloed

S1: E:1

11:00

Vrydag 4 uur

S1: E:1

11:30

Die top-honde

S1: E:1

12:00

Ure

S1: E:1

13:30

Opgetof

S1: E:1

14:00

Die top-honde

S1: E:1

15:00

Dokter-dokter

S1: E:1

15:30

Die skatties

S1: E:1

16:00

Hartskos

S1: E:1

16:30

Okkasie-inspirasie

S1: E:1

17:00

Plaaskombuis

S1: E:1

17:30

Nisboere

S1: E:1

18:00

Kom ons braai

S1: E:1

19:00

Wat is in 'n naam?

S1: E:1

19:30

Veld tot vurk

S1: E:1

20:00

’n Halfuur met Hanlie

S1: E:1

20:30

Huisgenoot: Ware lewensdramas

S1: E:1

21:30

Sê net ja

S1: E:1

22:00

Eerste liefde

S1: E:1

22:30

Dokter-dokter

S1: E:1

23:00

Vrydag 4 uur

S1: E:1

23:30

Diere-dokters

S1: E:1

Teken in op die VIA-nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief.

Teken In

Nee dankie