Teken in op die VIA-nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Skryf só vir ’n program in

Op watter program wil jy wees?

Testing the description box

Hartskos

Kom ons braai

Laat die potte prut

My droom-trourok

My plek of joune?

My sakpas-troue

Pasgetroud

Raai wat is toegedraai

Skoonpa-se-tong

Wie's my liefie?

Wil jy op VIA adverteer?

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27 11 217 3119


Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


Ons sal jou dan terugkontak en vir jou ’n voorstelvorm stuur. Vul asseblief hierdie vorm in en stuur dit vir ons terug. Jy sal binne twee maande van ons hoor.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


We will contact you back and send you a proposal form. Please fill it in and send it back to us. You will hear back from us within two months.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Of stuur ’n e-pos na...
info@viatv.co.za

En onthou, ons is ook op...

Menu

Tannie Flori se wortel-en-ertjiebredie

Meer resepte

Maak 8 porsies

 

Bestanddele

 

45ml kanola-olie

3 middelslag-uie, gekap

vars groen brandrissies na smaak

8 wonderpeperkorrels

3 heel kruienaeltjies

3 peperkorrels

500g skaapvleisporsies

750g wortels, in dun repies gesny

500g gevriesde of geblikte ertjies

3 groot aartappels, gewas en in kwarte gesny

45ml vars gekapte pietersielie

5ml fyn neutmuskaat

sout na smaak

 

Stappe

 

Verhit die olie in ’n kastrol en braai die uie saam met die brandrissies, wonderpeperkorrels, kruienaeltjies en peperkorrels.

Was die vleis goed en druk dit droog. Voeg die vleis by die uimengsel en kook tot die vleis sag is.

Voeg die wortelrepies by en kook vir 15 minute.

Voeg die ertjies by en kook vir ’n verdere 10 minute.

Voeg die aartappels by en kook vir nog 15 minute.

Roer die gekapte pietersielie deur en laat oor matige hitte prut tot die aartappels sag is.

Strooi die fyn neutmuskaat oor en bedien met rys. 

Al Flori en Koelsoem se kosse-resepte

Flori en Koelsoem se kosse

Rose se toffieappels

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Speserye roly-poly

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Tannie Koelsoem se gheema-kerrie

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Mamma Kariel se brejani

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Tannie Flori se broodpoeding

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Tannie Koelsoem se spesiale rys

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Tannie Flori se hoenderpastei

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Tannie Flori se Cremora-yskastert

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Tannie Koelsoem se tamatiefrikkadelle

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Tannie Koelsoem se koeksisters

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Gadija se romerige botterhoender

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Ma Flori se pynappel-yskastert

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Tannie Koelsoem se garnale-en-rys

Vir nog

Flori en Koelsoem se kosse

Tannie Koelsoem se dhaltjies

Vir nog