Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

Hartkos

Testing the description box

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Blitsbrein

Die Kliek

Kom ons braai

Kom ons braai: familie en vriende

Kom ons kamp

Kom ons trou, nou!

Laat die potte prut

My plek of joune?

Pasgetroud

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


Ons sal jou dan terugkontak en vir jou ’n voorstelvorm stuur. Vul asseblief hierdie vorm in en stuur dit vir ons terug. Jy sal binne twee maande van ons hoor.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


We will contact you back and send you a proposal form. Please fill it in and send it back to us. You will hear back from us within two months.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

© MessengerPeople

Menu

Nicola Breytenbach se feesmaal

Meer resepte

Resepte deur Hugo Uys

 

In VIA se nuwe kosprogram, Sien jou in New York, kuier ons by die gewese Suid-Afrikaners Cobus Gauché en Hugo Uys wat in New York woon. Hulle kook saam met ander expats ’n nostalgiese maaltyd in New York. In episode twee kuier die model en aktrise Nicola Breytenbach by hulle en hulle maak bobotie-burgers en gebraaide groen tamaties.

 

Bobotie-burgers


Bestanddele

 

• 454g gemaalde lamsvleis

• 454g gemaalde beesvleis

• Botter

• 2 medium uie, gekap

• 1 knoffelhuisie knoffel

• 1 ½ eetlepels kerriepoeier

• 1 teelepel borrie

• 2 skywe dag oue brood, verkrummel

• ½ van 'n suurlemoen - fyn gerasperde skil en sap

• 1 eier

• Sout, gemaalde swartpeper

• 100g onse gedroogde appelkose - gekap

• 1 Granny Smith appel - geskil, ontpit en gekap

• ¼ koppie goue rosyne

 

Metode

 

• Verhit botter in 'n kastrol en braai die ui en knoffel saam

• Sit eenkant om af te koel

• Roer die kerriepoeier en borrie in

• Voeg die gemaalde vleis by

• Voeg die krummels, melk, suurlemoenskil en sap, eier, sout, peper, appelkose, appel, rosyne en amandels by en meng goed

• Voeg sout en peper by na smaak

• Vorm 3 tot 4 middelmatige hamburger “patties”

• Verhit 'n pannetjie op die stoof en rooster die patties na jou smaak


Gebraaide Groen Tamaties


Bestanddele

 

• 4 tot 5 groen tamaties

• 1 koppie meelblom

• ½ koppie broodkrummels

• ½ koppie mieliemeel

• 2 eiers

• ½ koppie melk

• Sout en peper

• ½ teelepel sagte/middelmatige kerriepoeier

• Kookolie

 

Metode

 

• Sny tamaties in dik skywe

• Klits melk en eiers saam in 'n bak

• Plaas meel op ‘n groterige 'n bord

• Meng mieliemeel, broodkrummels, sout, peper en kerrie in 'n aparte bak

• Bedek tamatieskyfies eers goed met die meel

• Dompel tamatie daarna in melk en eiermengsel

• Rol gedoopte tamatieskywe in broodkrummel-mengsel

• Gooi groente-olie in 'n stoofpot of diep pan - genoeg om die tamaties te bedek - en verhit oor ‘n medium plaat

• Plaas tamaties in warm olie en braai tot bruin aan elke kant

• Plaas op papierhanddoek om die oortollige olie te dreineer

 

Nuwe episodes van Sien jou in New York wys elke Woensdag om 18:00 op VIA (DStv-kanaal 147) met heruitsendings op Saterdae om 21:00.

Al Sien jou in New York-resepte

Sien jou in New York

Salm-snitte met ’n witwynsous

Vir nog

Sien jou in New York

Peri-peri-hoender met geroosterde groente

Vir nog

Sien jou in New York

Peri-peri-garnale

Vir nog

Sien jou in New York

Hoender-kerrieslaai en eierslaai

Vir nog

Sien jou in New York

Biltong-aartappelskyfies met boereworsrolletjies

Vir nog

Sien jou in New York

Gevulde boerewors

Vir nog

Sien jou in New York

Beeshaas met kasjoeneutroom

Vir nog

Sien jou in New York

Geroosterde halibut-vis

Vir nog

Sien jou in New York

Gemarineerde lamskotelette

Vir nog

Sien jou in New York

Pokeweed-bruschetta

Vir nog