Teken in op die VIA-nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Skryf só vir ’n program in

Op watter program wil jy wees?

Testing the description box

Hartskos

Kom ons braai

Laat die potte prut

My droom-trourok

My plek of joune?

My sakpas-troue

Pasgetroud

Raai wat is toegedraai

Skoonpa-se-tong

Wie's my liefie?

Wil jy op VIA adverteer?

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27 11 217 3119


Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


Ons sal jou dan terugkontak en vir jou ’n voorstelvorm stuur. Vul asseblief hierdie vorm in en stuur dit vir ons terug. Jy sal binne twee maande van ons hoor.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


We will contact you back and send you a proposal form. Please fill it in and send it back to us. You will hear back from us within two months.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Of stuur ’n e-pos na...
info@viatv.co.za

En onthou, ons is ook op...

Menu

HUISGENOOT se Carmen Niehaus nou op jou TV

Meer stories

KITSFEITE
Naam: Carmen
Van: Niehaus
Ouderdom: 55
Beroep: Kosredakteur van HUISGENOOT
Blyplek: Proteahoogte, Kaapstad

Waar kom jou liefde vir kos en kosmaak vandaan?
Ek het op ’n plaas grootgeword waar ons met die varsste bestanddele omring was. Tot vandag toe kan ek nog nie ’n perske in die winkel koop nie. Al die oormaat is verwerk, ingelê, konfyt gekook, botter gekarring, geslag en daar is weekliks brood gebak – nog met ’n aartappelplantjie. Ons het uit die groentetuin geëet en naweke, wanneer ons van die koshuis by die huis was, het my ma altyd gesorg dat daar allerhande lekkernye, van sjokoladekoek tot koeksisters was. Hier teen matriek moes ek en my tweelingsuster op Sondae regstaan met die ete. Op universiteit moes ek kies tussen my liefde vir syfers en vir kos.

Wat is jou kosmaak-mantra?
Proe, proe, proe.

Watter drie bestanddele sal altyd is jou kombuis wees?
Suurlemoen, neute en sade, koljanderblare.

Wat is die beste kosmaak-advies wat jy ooit ontvang het?
Om binne geurprofielbane te kook.

Wat maak Jy het ’n Wenresep! anders as ander kos-programme?
Ons kyk nie soseer na die kookvernuf van die deelnemer nie, maar of die resep voldoen aan die kriteria wat gestel word.

Wat is jou nommer-een advies aan Wenresep-deelnemers?
Maak seker dat jy die kriteria waaraan ’n Wenresep moet voldoen, goed deurgegaan het.

Wat soek jy in ’n Wenresep?
Ek werk op ’n vyf-sterre stelsel. Resepte moet vinnig en veelsydig wees. Bestanddele moet vars, bekostigbaar en toeganklik wees. Gesonde geregte kry ook ’n ster. Dan is daar ’n ster vir vernuwing en natuurlik ook een vir smaak.

En wat maak ’n dis ’n outomatiese ‘verloor-resep’?
’n Resep wat ooglopend ongesond is deur te veel suiker of botter by te voeg of een wat te veel bestanddele het.

Enige wen-wenke vir ’n kombuis-leek wat ’n feesmaal wil optower, maar nie weet waar om te begin nie?
Kry vir jou ’n betoubare resepteboek (soos Wenresepte) waar jy basiese tegnieke kan leer sonder intimiderende metodes en bestanddele.

Wat is die grootste flop wat jy al in die kombuis gemaak het?
Ek’s nie een vir suikerkook nie, so spinsuiker sal altyd vir my ’n uitdaging bly.

Splinternuwe episodes van Jy het ’n Wenresep! wys elke Woensdag om 16:00.

Al -stories

#WMJ: Wie is episode 8 se vloggers?

Vir Nog

Laré Birk vertel ons van Kom ons trou, nou!

Vir Nog

2018 se top-trourok-trends

Vir Nog

Jack Parow nou op Die Kliek

Vir Nog

Jou stylvolste Kersfees nóg met Rinet en Eugene

Vir Nog

Hou dié jaar Kersfees nes sjef Chris Erasmus

Vir Nog

Ontmoet ons “pin up”-kenner Honeybun Shortcake

Vir Nog

Moedige Melinda is nie jou poppie nie

Vir Nog

Bibi terug op VIA vir nog leespret

Vir Nog

Kom sit aan by Bertus Basson se feestafel

Vir Nog

Ontmoet Deur dik en dun se vier nuwe paartjies

Vir Nog

Leer ken psigiese medium Julia Theunissen

Vir Nog

Ontmoet Erfkos se Philicity Reeken

Vir Nog

Henriëtta nou terug op TV!

Vir Nog

Dana Snyman nou 'n TV-ster

Vir Nog

Ontmoet Marlene, ons sjef in Charroux

Vir Nog

Ons gesels met Skatkis se Sonia Scholtz

Vir Nog

Leer ken Skatkis se Hendrien Martins

Vir Nog

Ontmoet Skatkis se Riaan Bolt

Vir Nog

SARIE se Herman Lensing nou 'n TV-ster!

Vir Nog

Ons gesels met RAPPORT se Hanlie Retief

Vir Nog