Nuusbrief

Vir stories, resepte en TV-hoogtepunte teken in op die VIA-nuusbrief. Vertel ons wie jy is sodat ons jou op datum kan hou met al VIA se dinge.

Deur op dié nuusbrief in te teken, aanvaar ek die Media24-groep se privaatheidsbeleid. Ek het dit gelees en ek verstaan die inhoud daarvan.

Kanselleer
Teken in

Wees op VIA?

...

...

Kanselleer
Stuur inskrywing

Op watter program wil jy wees?

Die eetkamer

Klankbank

Kom ons braai: celebs

Adverteer op VIA

Klik hier om ons kommersiële span te kontak.

Kontak gerus vir Betsie Viljoen by
Betsie.Viljoen@media24.com
+27112173119


Vir vervaardigers

Het jy ’n voorstel vir ’n VIA-program?

  • ENG
  • AFR

As jy ’n programvoorstel het, stuur dit asseblief na voorstelle@viatv.co.za met die programnaam as die onderwerp.


If you would like to propose a show, please send it to voorstelle@viatv.co.za with the programme name in the subject line.


Kontak ons

Het jy ’n vraag? Wil jy met ons gesels?

Menu

Carel en Kayleigh se kamp-braai

Meer resepte







Von Bach-braaibroodjies


50% Rogbrood


Gesoute botter


Tamatie


Rooi uie


Wit cheddarkaas


Sout en Peper


Knoffel-en-krui-speserye




Sny brood in 1cm-breed snye


Sny uie, tamatie en kaas in skywe


Sit gesoute botter aan die buitekant van die broodjie


Sit uie, tamatie en kaas op brood


Voeg knippe sout, peper en knoffel-en-krui-speserye by na smaak




Etoshapanne-patatkoppies


1kg patat


1 pakkie pekanneute


25g botter


100ml melk of room


150ml bruinsuiker


Fillodeeg




Skil patat en sny in skywe


Sit patat in pan met 25g botter


Strooi 100ml bruinsuiker oor en kook in botter tot sag


Stamp patat fyn en meng room of melk saam (melk is vir die meer gesondheidsbewus)


Sny fillodeeg velle in blokkies van ongeveer 10 x 10 cm


Verf gesmelte botter aan beide kante van die velle


Plaas die velle dan in 'n kolwynpannetjie


Skep fyn patat in pannetjies


Besprinkel met bietjie bruinsuiker bo-oor


Sit so 3-4 pekanneute op elke koppie


Plaas die kolwynpannetjie in die oond op 180 grade vir ongeveer 10 minute - hou hom dop, want die fillodeeg kan vinnig verbrand


*Vir 'n eenvoudiger uitweg kan jy die patat in 'n oondbak sit, bietjie suiker en pekanneute bo-oor besprinkel en plaas dan in die oond op 180 grade vir so 20 minute




Onderstebo-Oranjerivier-slaaistokkies


Blaarslaai


Babatamaties


Knoffel-en-krui-croutons


Deense feta


Bulgariese jogurt


Komkommer


Knippie sout en knoffelsout




Plaas ’n paar blaarslaaiblare oor mekaar en sny dit in vierkante van omtrent 3cm x 3cm


Ryg ’n babatamatie op ‘n klein sosatiestokkie,  ,,,ryg dan die blaarslaai blokkies op gevolg deur twee knoffel-en krui-croutons en sluit dit weer af met ’n babatamatie


As ’n slaaisous gebruik ek ’n tzatzikisous. Sny die komkommer in fyn blokkies, plaas dit op ’n bord met ’n knippie sout en knoffelsout, los dit in die yskas vir ten minte ’n uur


Voeg dan die komkommer mengsel by die Bulgariese jogurt. Gooi van die tzatziki oor die slaaistokkie en besprinkel Deense feta bo-oor




Kora-Orab-biefstuk met sampioensous


Kora-Orab-biefstuk


Enige snit sal werk. Voeg net knoffelvlokkies en peper by vir smaak. Vir medium-raar, braai op warm kole vir 10 minute, roteer elke 90 sekondes per kant




Sampioensous


250g Portobellini-sampioene


2 gehoopte teelepels Mazina


250ml room


1 koppie cheddarkaas


100ml melk


Sout en peper na smaak


2 eetlepels botter




Smelt botter in pan met gesnyde sampioene, tot gaar. ,,,

Meng Mazina en 100ml koue melk in ’n koppie en sit in die mikrogolf vir 30 sekondes op ’n slag tot die mengsel dik word

Voeg die mengsel by die sampioene, voeg dan ook die room en kaas by en roer op lae hitte tot dit dikker raak.




Kgalagadi-kaneel-rolpoeding


1kg brood deeg


250ml suiker


15ml kaneel


100g botter


250g roomkaas


2 eetlepels suurlemoen sap


250ml versiersuiker




Rol die brooddeeg reghoekvormig uit – ongeveer 1cm dik. ,,, Meng die suiker en kaneel bymekaar en strooi dit oor die uitgerolde deeg


Sny die botter in fyn repies en plaas oral op die uitgerolde deeg neer


Rol dan die deeg op, met kaneel en botter in die deeg. Sny die deeg in repies van ongeveer 1.5 tot 2cm en plaas dit in ’n swart pot (op sy, sodat die wiele na bo wys). Los dit so in die pot vir ongeveer 20 min


Vir die versiermengsel meng jy die 250ml versiersuiker met 250g roomkaas en 2 eetlepels suurlemoen sap


Sit die swart pot op die kole, baie min kole onder en baie kole op die deksel. Hou dit so vir 30 minute (jy kan loer ná 20min as jy wil)


Wanneer dit afkom, sit dadelik die versiermengel oor sodat dit in smelt


Bedien warm


Nuwe episodes van Kom ons braai wys elke Vrydag om 18:00.

Al Kom ons braai-resepte

Kom ons braai

Stefan en Charlene se Saldanhabraai

Vir nog

Kom ons braai

Vasti en Hendrik se Saldanhabraai

Vir nog

Kom ons braai

Kyle en Mart-Mari se Saldanhabraai

Vir nog

Kom ons braai

Sean en Anita se Kuilsrivierbraai

Vir nog

Kom ons braai

Bennie en Ilke se Kuilsrivierbraai

Vir nog

Kom ons braai

Simone en Azaan se Kuilsrivierbraai

Vir nog

Kom ons braai

Pieter en Elizma se Moorreesburgbraai

Vir nog

Kom ons braai

Dirk en Amanda se Moorreesburgbraai

Vir nog

Kom ons braai

Jannie en Wilinda se Moorreesburgbraai

Vir nog

Kom ons braai

Ruan en Luandi se Durbanville-braai

Vir nog

Kom ons braai

Stephanie en Michael se Durbanville-braai

Vir nog

Kom ons braai

Elisma en Elbrecht se Durbanville-braai

Vir nog

Kom ons braai

Liza en Jaco se braaispyskaart

Vir nog

Kom ons braai

Joshua en Anthea se braaispyskaart

Vir nog

Kom ons braai

Elmarie en Louw se braaispyskaart

Vir nog

Kom ons braai

Gillian en Lentino se plattelandse braai

Vir nog

Kom ons braai

Esther en Jaco se Weskus-braai

Vir nog

Kom ons braai

Frits en Hentie se braai-fees

Vir nog

Kom ons braai

Heinrich en Leoni se toeka-tot-nou-braai

Vir nog

Kom ons braai

Renier en Tiana se Afri­-Italiano-braai

Vir nog

Kom ons braai

Marize en De Wet se 'club steak' en 'crackling'

Vir nog

Kom ons braai

Nikki en Marius se wildsvleispotjie!

Vir nog

Kom ons braai

Anton en Naomi se braaifees

Vir nog

Kom ons braai

Chris en Mariette se Griekse braai

Vir nog

Kom ons braai

Rudie en Natashia se oor-die-kole-nagereg

Vir nog

Kom ons braai

Wessel en Silma se Gordonsbaai-braai

Vir nog

Kom ons braai

Kom braai soos Sharon en Brian

Vir nog

Kom ons braai

Mark en Arnelle se braai-feesmaal

Vir nog

Kom ons braai

Gerda en Philip se braai-feesmaal

Vir nog